)

EHS-graad 10 Landboubestuur-leerders geniet praktiese assessering

Die groep graad 10-leerders tydens die uitstappie.

Hoƫrskool Ermelo se graad 10-landboubestuur-leerders het op Dinsdag, 3 September, vertrek na Vlakfontein Ranch, waar mnr. Tommie Smit die leerders touwys gemaak het oor die prossessering van kalwers.

ā€˜n Kalf is aan elke leerder toegeken en die leerder was verantwoordelik om die kalf te onthoring, om plastiese oorplaatjies in te sit, oorkepe te maak, ā€˜n neusring in te sit en te doseer teen beide inwendige en uitwendige parasiete.

Ten spyte van die harde werk wat die dag ingesit is en die leerders wat geƫvalueer is vir punte, het die kinders baie by mnr. Smit geleer en die dag baie geniet.

Die Erries bedank mnr. Smit en Susanna Boerdery BK vir die moeite om die dag vir die leerders moontlik te maak, asook mnr. Smit vir sy kennis wat hy met die leerders gedeel het.

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal