Voor vlnr: Cayling Loock, Danielle KoƧaj en Johnke Prinsloo
Agter vlnr: Raees Tikly, Carla Ferreira en Dirk Maritz
Op Donderdag en Vrydag 3 en 4 Oktober het ses leerders van HoĆ«rskool Ermelo Ā deelgeneem aan die nasionale finaal van die Oppie-Tong-Af Redenaarskompetisie. Daar het vanjaar ongeveer 6,000 leerders landswyd deelgeneem aan die kompetisie waarvan 640 deurgedring het na die finaal.
Die Erries is trots op Danielle Kocaj, Caylin Loock, Carla Ferreira en Dirk Maritz wat in die afdeling Spanredenaars Voorbereid graad 9 ān vierde plek behaal het, Johnke Prinsloo wat ān derde plek behaal het in die afdeling Prepared Speech grade 8 sowel as Raees Tikly wat ān tweede plek behaal het in die afdeling Motivational Speech grade 8.
HoĆ«rskool Ermelo staan breĆ«bors oor hierdie juniors wat ān saak so mooi kan raakpraat!