)

EHS-onnies kwalifiseer by ASA-kursus

Mnr. Herman Labuschagne, me. Tirsa du Toit, me. Geraldine van Dyk en mnr. Stephan van Dyk is nou gekwalifiseerde ASA-vlak een afrigters.

Gedurende die vakansie het vier onderwysers van Hoƫrskool Ermelo die vlak een kursus van Atletiek Suid-Afrika bygewoon te Hoƫrskool Menlopark. Die kursus is aangebied in samewerking met afrigters van Fast Feet Development.

Die EHS-afrigters het baie geleer en ten spyte van die lang ure die kursus baie geniet. Dit het algemene afrigtingsvaardighede, sowel as sport item-spesifieke afrigting ingesluit en al vier die Erries kwalifiseer as ASA vlak een afrigters na die kursus.

Die Erries is tans besig met die atleiek voorseisoen. Sterkte aan al die atlete. EHS is opgewonde vir die seisoen en weet dat al die harde werk beloon sal word.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal