)

EHS-graad 9’s presteer in EBW-vasvra

Vlnr: Sihle Maseko, Ntuthuko Mahlangu, Siyanda Seyama, me. Gerda Garnett-Benett, Elandri Swart, Carla Fereirra en Danel Olivier.

Op Donderdag, 22 Augustus, het ses van Hoërskool Ermelo se leerders aan die Economic Literacy Quiz vir graad 9-leerders by Laerskool JJ van der Merwe deelgeneem.

Die seuns, Sihle Maseko, Siyanda Seyama en Ntuthuko Mahlangu, het met hulle punte ‘n eerste plek in die distrik behaal en die dogters, Danel Olivier, Elandri Swart en Carla Fereirra het ‘n derde plek behaal.

Baie geluk aan die leerders met die prestasie en dankie vir julle deelname.

EHS is trots op elkeen van julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal