Inge en Walter van der Walt
Hoƫrskool Ermelo is uiters trots op Walter (graad 9) en sy sussie Inge (graad 8) van der Walt wat altwee gekies is vir die Mpumalanga-spanne in beide die Showjumping, sowel as die Western Mounted games.
Hulle gaan in September aan die nasionale kampioenskap deelneem in Parys en Mist Meadows.
Baie geluk en sterkte aan hierdie leerders!
Die Erries wens julle alle voorspoed toe!