)

Erries geniet Buffelpoort-tennistoernooi

Hoƫrskool Ermelo se tennisspelers het die naweek vanaf 19 tot 21 Julie deelgeneem aan die Buffelspoort-tennistoernooi. Skole soos Wesvalia, Hartebeespoort, Klerksdorp, Sasolburg, Potchefstroom Gimnasium, Montana en Affies het gesorg vir strawwe kompetisie.

EHS se seuns-span eindig twaalfde uit sestien spanne en die dogters-span sesde uit sewe spanne.

DiĆ© toernooi was goeie bloodstelling vir die tennisleerders in die nuwe, opwindende ā€œFast Fourā€-formaat. Die Erries het EHS se naam hoog gehou en die dogters word na die naweek aangewys as die span met die beste gees.

Foto bo:Ā Vlnr: Danie van Rooyen, Japie-Chris Groenewald, Hendrik Louwrens en Rynard Herholdt

Vlnr: YanƩ Broekman, Anja Wege, Alana Leibbrandt en LeanƩ du Toit
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal