)

EHS-rugby oorwin in Virseker Beker-uitspele

Op Saterdag, 27 Julie, het die Erries se o/15A- en eerstespan aan die eerste rondte van die Virseker Beker deelgeneem.

Die o/15A-span speel uitsonderlike rugby en wen Hoƫrskool Bastion met 31 punte teenoor 5. CJ van Huyssteen druk twee drieƫ en Diederik van der Walt, Marius Nel en Ignus Ferreira druk elk een drie. Wian Swart skop drie doelskoppe oor.

Die HoĆ«rskool Ermelo Isuzu-eerste rugbyspan wen in ā€˜n uiters spanningsvolle wedstryd met 32-31 teen HoĆ«rskool Randburg.

Baruch Büchling, Johan Nel en Walter Visser druk elk een drie. Laasgenoemde skop een doelskop, asook een strafskop oor.

Baie geluk aan al die seuns. EHS is trots op hierdie spanne en sien uit na die volgende wedstryde!

Foto bo: Dewald de Villiers met die bal en Cornus van den Berg agter hom

 

Hoƫrskool Ermelo Isuzu eerstespan rugby

 

Johan Nel met die bal en Walter Visser agter hom
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal