)

Twee Erries-rugbyspanne deur na Virseker Beker

Op Saterdag, 8 Junie, het twee van Hoƫrskool Ermelo se A-rugbyspanne in die Mpumalanga semi-finale rondte gespeel te Ligbron Akademie vir Tegnologie.

Die o/15A-span kom te staan teen Ligbron en, na ā€˜n besondere spannende wedstryd, eindig die spanne gelykop met 26 punte elk. CJ van Huyssteen druk twee drieĆ« en Marko Ferreira en Tiaan Grobler spog elk met een drie. Wian Swart verdoel drie van die drieĆ«.

Omdat EHS die eerste drie van die wedstryd gedruk het, is die Erries volgens ligabepalings deur na die finaal en sal vervolgens uitspeel vir ā€˜n eerste of tweede plek in Mpumalanga. DiĆ© span is reeds deur na die Virseker Beker-uitspele.

Die HoĆ«rskool Ermelo Isuzu eerste rugbyspan het ook teen Ligbron kragte gemeet. Die gasheerskool tree as oorwinnaars uit die stryd met ā€˜n telling van 35 teenoor 20. Johan Nel druk twee drieĆ« en Luke Bulford een drie. Walter Visser verdoel een drie en skop een strafskop oor.

Hoƫrskool Ermelo se Isuzu eerste rugbyspan beklee tans die derde plek in Mpumalanga en gaan deur na die Virseker Beker.

Baie geluk aan elke speler wat sy hart uitgespeel het vir die Erries.

Foto bo: CJ van Huyssteen met die bal

Foto’s geneem deur ZD Büchling

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal