)

Erries presteer by Artisticulta-redenaars uitdunne

Gedurende April het ‘n groep leerders van Hoërskool Ermelo aan die Artisticulta-redenaars se eerste ronde deelgeneem. Hierdie is die tweede jaar wat EHS aan die redenaarskompetisie deelneem en die Erries het hulself uiters goed van hul taak gekwyt.

Al die leerders wat aan die rondte deelgeneem het, is deur na die finaal wat in Julie sal plaasvind te Laerskool Wierdapark.

Baie geluk aan die volgende leerders wat deur is: Johnke Prinsloo (Afrikaans en Engels voorbereid), Karabo Nkosi, Anke van Biljon, Lungelo Zikalala, Anja Wege, Amy Greyling, Marni Prinsloo en Cornus van den Berg vir individuele Afrikaans voorbereid, asook Zara Büchling, Marni Prinsloo, Hanné Swart en Francois du Plessis vir groep Afrikaans onvoorbereid.

Hoërskool Ermelo is besonder trots op elkeen van die leerders en wens hulle voorspoed toe vir die komende kompetisie.

Foto: Die groepredenaars in aksie tydens die Artisticulta-redenaars. Vlnr is Zara Büchling, Marni Prinsloo, Francois du Plessis en Hanné Swart

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal