)

Leerder van EHS-Musieksentrum presteer uitstekend

Tamar Randell, ‘n leerder van die EHS-Musieksentrum, is onlangs vereer met ‘n toekenning van Unisa vir ‘n besondere prestasie in musiek. Sy is die ontvanger van ‘n Hennie Joubert-merieteprys wat toegeken word aan kandidate wat uitsonderlik presteer in die praktiese of teoretiese musiekeksamens van die Direktoraat Musiek by Unisa.

Slegs die top twee kandidate per graad landswyd kwalifiseer vir hierdie toekenning. Tamar het hierdie toekenning ontvang vir haar prestasie in die graad 4 teorie-eksamen in 2018.

Sy het haar ook deur die jare onderskei as ‘n talentvolle pianis wie se naam ook al op Unisa se ererol pryk, vir kandidate met ‘n punt bo 90% in die praktiese eksamen.

Ons weet dat daar nog ‘n blink toekoms op hierdie jong musikale ster wag!

Baie geluk, Tamar!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal