Baie geluk aan Gedeon Boersema, graad 9-leerder van Hoërskool Ermelo, wat onlangs gekies is vir die o/15-seunshokkie SA-bokkiespan. Dié span toer vanaf 19 September na Namibië.
EHS is trots op jou, Gedeon!
Become a Sponsor)

Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…