)

EHS-krieket oorwin Hoërskool Standerton

Op Maandagmiddag, 5 Augustus, speel Hoërskool Ermelo se o/14A-krieketspan hul tweede wedstryd vir die jaar.

Die Erries kom te staan teen Hoërskool Standerton. Nadat EHS eerste gekolf het en ‘n telling van 84 vir nege op die bord gesit het na 20 boulbeurte, was dit Standerton se beurt om hulle lopies aan te teken.

Op hul beurt kry Standerton dit reg om slegs 49 lopies vir nege aan te teken in 12 boulbeurte.

Hoërskool Ermelo stap as oorwinnaars van die veld af met 34 lopies!

Adriaan Davel is die uitblinker van die dag met sy ses paaltjies wat hy vir net 15 lopies neem. Hierdie prestasie op die veld sluit ook ‘n driekuns in.

Baie geluk aan hierdie seuns met die oorwinning. EHS is trots op julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal