)

15 Errie-hokkiedogters gekies vir Hoëveld AVS-span

Hoërskool Ermelo is besonder trots op die EHS-dogters wat gekies is vir die Hoëveld AVS-dogtershokkiespan.

Landi Erasmus, Mienke Cloete, Simoné Jacobsz, Nathalie Nel en Inge van der Walt is gekies vir die 0/14-span en Surika Struwig, Kayla van der Meyden, Danel Olivier, Caylin Loock, Monique Ferreira, Anke Krüger en Carla Ferreira vir die o/16-span. By die 0/18’s is Yané Broekman, Simoné Beyer en Klarissa Joubert gekies.

Die dogters gaan vanaf 24 tot 28 Junie by Naboomspruit deelneem.

Baie geluk aan elkeen met haar insluiting in die span!

Voor vlnr: Nathalie Nel, Surika Struwig, Klarissa Joubert, Inge van der Walt, Simoné Jacobsz, Danel Olivier en Yané Broekman.

Agter vlnr: Carla Ferreira, Mienke Cloete, Simoné Beyer, Landi Erasmus, Monique Ferreira, Kayla van der Meyden en Caylin Loock.

Afwesig: tydens die neem van die foto is Anke Kruger.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal