Luhan Meyer, ān graad 12-leerder van HoĆ«rskool Ermelo, het tydens die Suid-Afrikaanse JKA-Nasionale Kampioenskap uitstekend presteer. DiĆ© kampioenskap het op 24 en 25 Mei by die Ellispark Stadion plaasgevind.
Luhan verower ān eerste plek in Kumite en ān vierde plek met sy Kata.
Vir beide items ontvang Luhan Suid-Afrikaanse (Springbok)kleure.
Baie geluk, Luhan.
Die Erries is besonder trots op jou!