)

EHS-seunshokkie maak Erries trots

Op Dinsdag, 2 April, het Hoërskool Ermelo se eerste seunshokkiespan die tweede kwartaal op ‘n hoë noot afgeskop.

EHS het in hul tweede ligawedstryd vanjaar kragte gemeet teen Hoërskool Piet Retief in ‘n baie gelyke stryd waar albei spanne uitstekende hokkie opgelewer het.

Adriaan Olivier het tydens die eerste helfte van die wedstryd ‘n doel vir EHS geskiet en na ‘n strawwe wedstryd het die Erries as oorwinnaars van die veld gestap met ‘n eindtelling van 1-0.

Baie geluk aan elkeen van die seuns met die oorwinning.

Die EHS is trots op julle!

Foto bo: Charles Randell

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal