EHS se eerstespan seunshokkie wil graag van die geleentheid gebruik maak om IMPAC CROP SURE vir die volle uitrusting wat die maatskappy vir die span geborg het, te bedank.
Die seuns is opgewonde oor die uitrusting en sien daarna uit om die klere met trots te dra en daarmee saam Hoërskool Ermelo, asook IMPAC CROP SURE se naam hoog te hou.
Vlnr: Mnr. Jan Oosthuizen, Daniel van der Merwe (kaptein), mnr. Hennie van Staden, Japie Chris Groenewald (onderkatein) en mnr. Willie du Plooy.