)

EHS-Onnies bemagtig by ATKV Drama Indaba

Op Saterdag 23 Februarie het Me. Gerda van Zyl en Me. Mariaan Rust die Drama Indaba bygewoon in Pretoria.

Dié kursus is deur die ATKV aangebied. Regisseurs en akteurs soos Kaz McFadden, Schalk Schoombie, André Velts en Henry Mylne het die kursusgangers bemagtig met inligting in verband met die dissipline van ‘n akteur, waar Suid-Afrika se drama staan teenoor die res van die wêreld, hoe om jong mense voor te berei vir naskoolse opleiding in drama, asook wat regisseurs van jong akteurs verwag.

ATKV het ook projekte waarby hulle nou betrokke is, aan die gehoor bekend gestel soos die “Seënsakkie”- en renosterprojek.

EHS se onderwysers het die kursus baie geniet en is dankbaar vir die wonderlike geleentheid.

Foto bo: Me. Gerda van Zyl, Kaz McFadden (akteur) en Me. Mariaan Rust

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal