)
Ligbron seuns gekies vir Bokkie hokkiespanne

Baie geluk aan die volgende seuns hokkiespelers van Ligbron Akademie vir Tegnologie wat vir die onderskeie Bokkie seuns-hokkiespanne gekies is. John Lloyd, Johan Bronkhorst en Julian Cloete is almal in…

Sewe Liggies gekies vir Bokkie Netbalspanne

Baie geluk aan die volgende netbaldogters van Ligbron Akademie vir Tegnologie wat gekies is vir die onderskeie Bokkie netbalspanne: Kowie van Zyl, Elismari Greyling en Leané Prinsloo is gekies vir…

Ligbron leerder dring deur na ATKV Redenaars Nasionaal

Baie geluk aan Simone Stapelberg van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, wat na afloop van die finaal van die ATKV Redenaarskompetisie deurdring na die Nasionale rondte. Die finaal het op…

Skitterende rugby seisoen vir Ligbron spanne

4 MPU kampioene, 1 MPU naaswenner en 3 A-spanne in MPU finaal vir Ligbron rugby. Ná afloop van die Mpumalanga semi-finale en finale wat op Saterdag, 8 Junie op Ligbron…

Ligbron tweede dogters hokkiespan presteer by MPU uitspele

Die tweede dogters hokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 8 Junie, aan die Mpumalanga uitspele vir B- en tweedespanne gespeel wat in Volksrust plaasgevind het. Die Liggies…

Ligbron seuns hokkiespanne eindig seisoen op hoogte noot

Die o/14- en eerste seuns hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 8 Junie, in Nelspruit aan die 2de poel-wedstryde van die Mpumalanga uitspele deelgeneem. Beide spanne het…

Ligbron en Piet Retief wintersportspanne pak mekaar

Die rugby- en hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 1 Junie, aan die laaste ligawedstryde vir die seisoen gespeel. Die Liggies en Hoërskool Piet Retief het mekaar…

Ligbron seuns hokkiespanne na Mpumalanga Uitspele

Die eerste- en o/14 seunshokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het die afgelope naweek, Saterdag, 1 Junie, aan die eerste rondte van die Mpumalanga uitspele deelgeneem. Die o/14’s se…

Ligbron A-netbalspanne by Mpumalanga Kampioenskappe

Die A-netbalspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Vrydag en Saterdag, 31 Mei en 1 Junie, aan die Mpumalanga Kampioenskappe deelgeneem wat in Witrivier plaasgevind het. Ligbron se spanne…

Liggies dring deur na ATKV Redenaars semifinale

Baie geluk aan die redenaars van Ligbron Akademie vir Tegnologie wat deurdring na die semi-finale rondte van die jaarlikse ATKV Redenaarskompetisie. Die semi-finale sal op 21 Mei by HTS Middelburg…

Liggie senior redenaars maak hul stemme dik

Ligbron Akademie vir Tegnologie se senior redenaars het sake behoorlik uitgepluis op die jaarlikse interne redenaarskompetisie. Die kompetisie was straf en die Liggies het gewys dat hulle die gehoor kan…

Ligbron hokkiespeler gekies vir Puma hokkiespanne

Baie geluk aan die volgende dogters hokkiespelers van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, wat na afloop van die Mpumalanga hokkieproewe in die onderskeie Mpumalanga hokkiespanne opgeneem is. Mianke Kwakernaak is…

Twee Liggie B-netbalspanne dring deur na MPU Kampioenskappe

Die B-netbalspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het Saterdag, 4 Mei, aan die Gert Sibande uitspele deelgeneem wat by Hoërskool Ermelo plaasgevind het. Die liggies se uitslae is soos volg:…

Ligbron skuts goed op dreef

Die skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het verlede week aan die 3de Prysskietkompetisie deelgeneem. Die volgende skole het deelgeneem: Nkangala Streek (Witbank en Middelburg se skole), Ben Viljoen…

Ligbron gholfspanne skop liga af

Die jaarlikse Mpumalanga Gholf liga het Vrydag 03 Mei op Hoërskool Piet Retief se gholfbaan afgeskop. Vyf skole neem aan die liga deel nl. Hoërskool Volksrust, Bethal, Hoërskool Piet Retief,…

Ligbron wintersportspanne sorg vir groot opwinding in liga

Die rugby- en hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het Saterdag, 4 Mei, teen HTS Witbank op Witbank se velde te staan gekom as deel van die liga-wedstryde. Die Blou…

Ligbron netbal seëvier teen Hoogenhout

Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se netbalspanne het Dinsdag 30 April op Ligbron se bane teen Hoërskool Hoogenhout gespeel as deel van hulle liga-verpligtinge. Die Liggies het die volgende uitslae…

Ligbron gekroon as Superreeks kampioene

Die Ligbron Akademie vir Tegnologie Blou Masjien het soos ‘n Blou Golf vanjaar se Superreeks oorheers met uitstekende prestasies wat tydens die Superreeks Finale opgelewer is. Die finale het op…

Two Liggies selected for the Mpumalanga Boys Hockey Teams

Congratulations to Sibonele Bhutelezi and Aphelele Bhengu, two Ligbron Academy of Technology hockey players, who were selected for the u/16 Mpumalanga Boys Hockey teams. Aphelele was selected for the u/16A…

Ligbron Opedae sorg vir vele opwinding

Ongeveer 500 Gr.7-leerders van Ermelo en omliggende dorpe het op Donderdag en Vrydag, 25 en 26 April, by Ligbron Akademie vir Tegnologie bymekaar gekom vir die Liggies se jaarlikse Opedae.…

Ligbron Top 10 Akademiese Presteerders

Die Top 10 Akademiese leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie is op Maandag, 8 April, aangewys. Hierdie leerders was die top presteerders in hulle onderskeie graadgroepe wat bepaal is ná…

Liggie Redenaars sê hul sê

Die jaarlikse Junior Redenaarskompetisie van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Donderdag, 11 April plaasgevind. Die redenaars het die gehoor behoorlik laat nadink oor aktuele onderwerpe en ook…

Ligbron seunshokkie kom teen Oosterland te staan

Ligbron Akademie vir Tegnologie en Hoërskool Oosterland van Secunda se o/16- en eerste seunsspanne het op Dinsdag, 9 April, op Ligbron se velde gespeel. Alhoewel beide spanne hulle uiters goed…

Ligbron seunshokkie en Highveld Park meet kragte

Die o/14- en eerste seunshokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Woensdag, 3 April op Ligbron se velde kragte gemeet teen Highveld Park as deel van hulle liga verpligtinge.…

Ligbron netbalspanne skop liga op ‘n hoë noot af

Die netbalspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Donderdag, 4 April aan hulle eerste ligawedstryde van die seisoen teen Hoërskool Standerton te staan gekom, in ‘n spannende kragmeting.…

Ligbron en HGH sê mekaar die stryd aan

Die hokkie-, netbal- en rugbyspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 6 April, tuis teen die spanne van Hoërskool Genl. Hertzog te staan gekom. Hierdie wedstryde vorm deel…

Liggie gekies vir SA Stoeispan

Baie geluk aan Henco du Bruynvan Ligbron Akademie vir Tegnologie wat na afloop van die ISF proewe in Gauteng, verkies is tot die SA Stoeispan. Henco sal saam met die…

Liggie-onderwysers vereer

Nog Liggie-onderwysers vereer: Circuit Msukaliga 1 Prysuitdeling Dit is vir Ligbron Akademie vir Tegnologie ‘n groot eer om vir nog drie van ons onderwyseresse geluk te wens met pragtige uitslae…

Liggie-atlete onder top 10 atlete in Suid-Afrika

Twee van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se atlete, Mikyla le Roux (o/19) en Kwanele Nkambule (o/16) het vanaf 20 tot 23 Maart aan die SA Atletiek Kampioenskappe deelgeneem wat…

Ligbron skuts skiet kolhou by Prysskiet kompetisie

Die Ligbron-skuts het gedurende verlede week aan die Prysskiet 2 kompetisie deelgeneem wat by Hoërskool Ermelo plaasgevind het. Hiermee die Liggies se uitslae (telling tel uit 1600 punte): In die…

Liggie dring deur na Karate SA’s

Jonardo van Dyk, een van Ligbron Akademie vir Tegnologie se leerders, het op Saterdag, 9 Maart in Middelburg tydens die Mpumalanga Karate uitdunne, ‘n silwer medalje in die o/17 Bruin-…

Twee Liggies opgeneem in Mpumalanga Stoeispan

Baie geluk aan twee van Ligbron Akademie vir Tegnologie se stoeiers, Marno Botha en Henco du Bruyn wat op Saterdag, 2 Maart, verkies is tot die Mpumalanga Stoeispan. Hierdie twee…

Liggie-atlete dring deur na SA’s

Verskeie atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het op Saterdag, 9 Maart, aan die Mpumalanga Atletiekkampioenskappe deelgeneem wat in Secunda plaasgevind het. Twee van die Liggies se atlete,…

Ligbron en Die Wilgers meet kragte

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, se wintersportspanne het op Saterdag, 9 Maart, in Pretoria by Hoërskool Die Wilgers aan die tweede Superreeks wedstryde vir die seisoen gespeel. Die Liggies…

Twee Liggie skuts gekies vir SANSSU Nasionale proewe

Die skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het op Vrydag en Saterdag, 1 en 2 Maart, aan die Interprovinsiale kompetisie/ proewe deelgeneem wat in Vryheid plaasgevind het. Hanro…

Liggies spog met nog onderskeidings na die hermerk

Dit is vir Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo ‘n groot eer om aan te kondig dat Ligbron, ná afloop van die 2018 Matriek eindeksamen se hermerk uitslae, nou spog…

Ligbron neem deel aan eerste pryskiet-kompetisie vir 2019

Die Skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Donderdag en Vrydag, 21 en 22 Februarie aan die Prysskiet 1 kompetisie deelgeneem wat by Hoërskool Ermelo plaasgevind het. Die Liggies…

Ligbron word vereer tydens Circuit Msukaliga 1 Prysuitdeling

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, is tydens die Circuit Msukaligwa 1 Prysuitdeling vereer vir 2018 se matriekuitslae. Ligbron het ‘n sertifikaat en trofee ontvang vir die beste presterende skool…

Ligbron en Tuine sê mekaar die stryd aan

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo,het die Superreeks afgeskop met die eerste wedstryde van die seisoen op Saterdag, 2 Maart, by Hoërskool Tuine in Pretoria. Die Liggies het ‘n besondere…

Ligbron krieketspan eindig 4de in Mpumalanga

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Saterdag, 23 Februarie na Penryn College in Nelspruit vertrek vir die uitspele van die T20 Coca-Cola krieketreeks se finale. Die Liggies kom…

Ligbron hokkie ontvang afrigting van SA Hokkiespeler Pietie Coetzee

SA hokkiespeler, Pietie Coetzee, het Donderdag en Vrydag 21 en 22 Februarie ‘n hokkiekursus vir al die Liggie hokkiespanne op die Astrobaan aangebied. Donderdag het die seuns se kursus plaasgevind…

Liggie atlete slaag eerste rondte van die SAK

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het Woensdag, 20 Februarie, aan die Streeks Atletiek Kampioenskappe deelgeneem wat by die AJ Swanepoel stadion plaasgevind het. Al die Liggie-atlete wat deelgeneem het…

Liggies maak skoonskip by Aflosbyeenkoms

Die aflos-spanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het op Woensdag, 6 Februarie aan ‘n Aflosbyeenkoms deelgeneem wat by Hoërskool Rob Ferreira in Witrivier aangebied was. Verskeie hoërskole en…

Ligbron vs Bergvlam T20 krieket

Die T20 krieketspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie en Hoërskool Bergvlam het op Woensdag, 6 Februarie in een van die Coke T20 -wedstryde te staan gekom. Ligbron verloor die loot…

Ligbron atlete berei goed voor vir Interhoër

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se atlete het op Vrydag, 1 Februarie, aan ‘n vriendskaplike atletiekbyeenkoms deelgeneem wat by Rob Ferreira in Witrivier aangebied was. Ligbron se atlete het…

Ligbron atlete geniet eerste byeenkoms

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se atlete het op Vrydag, 25 Januarie, op HTS Middelburg se velde meegeding tydens ‘n vriendskaplike Middag/Aand Atletiekbyeenkoms. Die byeenkoms het in goeie gees…

Ligbron en EHS sê mekaar die stryd aan

Die T20 krieketspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie en Hoërskool Ermelo het op Woensdag, 23 Januarie in die eerste Coke T20 -wedstryd van die seisoen te staan gekom. EHS wen…

Ligbron Top 10 Akademiese Presteerders

Die Top 10 Akademiese leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo is op Maandag, 14 Januarie, aangewys. Hierdie leerders was die top presteerders in hulle onderskeie graadgroepe wat bepaal…

Ligbron het beste akademiese prestasies in die Gert Sibande Distrik

Tydens die onlangse Gert Sibande Streek Prysuitdelingsfunksie wat op Vrydag, 18 Januarie, plaasgevind het is Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo aangewys as die skool met die beste Akademiese prestasies…

Ligbron bied eerste Dup van Rensburg Uitnodigingsbyeenkoms aan

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het die heel eerste Dup van Rensburg Uitnodigingsbyeenkoms op Saterdag, 19 Januarie op Ligbron se gronde aangebied. Hierdie was die eerste van vele Dup…