Baie geluk aan die volgende netbaldogters van Ligbron Akademie vir Tegnologie wat gekies is vir die onderskeie Bokkie netbalspanne: Kowie van Zyl, Elismari Greyling en Leané Prinsloo is gekies vir die o/14 Netbal Bokkiespan, terwyl Bianca Francis, Caytlin Clack, Mikyla le Roux en Melandri Blaauw gekies is vir die o/19 Netbal Bokkiespan.
Baie geluk!
Agter v.l.n.r: Mikyla le Roux, Melandri Blaauw, Caytlin Clack en Bianca Francis.
Voor: Kowie van Zyl (links) en Elizmari Greyling.
Leané Prinsloo afwesig.