)

Ligbron en Die Wilgers meet kragte

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, se wintersportspanne het op Saterdag, 9 Maart, in Pretoria by Hoƫrskool Die Wilgers aan die tweede Superreeks wedstryde vir die seisoen gespeel. Die Liggies het goeie tellings opgelewer en gesorg vir goeie sportmanskap op alle terreine.

Die rugbyspanne het al hul wedstryde oortuigend gewen met die volgende tellings: o/14A wen 64-0, die Nashua Highveld o/15A’s wen 64-0, die Computer Connection o/16A’s wen 56-0, die tweedespan wen 12-5 en die Calstar Group eerstespan het hulle wedstryd met ā€˜n telling van 38-5 beklink.

Ligbron se netbalspanne het uitblink netbal gespeel. Hulle uitslae vir die dag was soos volg: o/14A wen 13-8, o/14B wen 26-1, o/15A verloor 10-32, o/15B wen 11-5, o/16A verloor 18-27, o/16B wen 11-8, die tweedespan verloor 9-10 en die eerstespan wen hul wedstryd met ā€˜n prag-telling van 26-10.

Die dogters- en seuns hokkiespanne van Ligbron het Saterdag gespeel met al 5 dogterspanne wat hulle wedstryde gewen het. Die hokkiespanne se uitslae was as volg: o/14 dogters wen 13-0, o/14 seuns verloor 0-2, o/15 dogters wen 2-0, o/16 dogters wen 12-0, o/16 seuns speel gelykop 0-0, tweede dogters wen 6-0, eerstespan dogters wen 13-0 en die eerstespan seuns wen 2-0.

Ligbron sal op Donderdag, 14 Maart op Ligbron se velde teen Hoƫrskool Bergsig van Rustenburg te staan kom. Wedstryde sal reeds om 09:00 begin.

Foto bo: Caitlyn Clack eerste netbalspan

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal