)

Uppies verower T20 Trofee

Wat ‘n aflsuiting van ‘n briljante seisoen. Hoërskool Upington het die afgelope naweek teen Upington Lions te staan gekom in die T20 liga. Daar het 12 spanne deelgeneem aan die liga en elkeen is gedugte teenstanders. Uppies het 10 van hullle 11 uitspeel-wedstryde gewen en bo-aan die leer geëindig.

Die semifinaal is teen Carltonians gespeel en dié het Uppies met groot gemak gewen. Die finaal was nie anders as die res van die wedstryde nie.

Goeie veldwerk, uitstekende boulwerk en fantastiese vangskote het Upington Lions beperk tot 87 lopies, almal uit.

Uppies gaan kolf en slaan die lopies af met die verlies van 1 paaltjie.

Baie dankie aan die span se ondersteuners wat elke week so getrou kom ondersteun het.

Foto bo: voor vlnr: Franco Swart, Brend Mulder, Daylon Beukes, Ferdi Richter en Auston Williams

Agter vlnr: Jacques Swanepoel, Pieter Cockeron, Rohan Erasmus, Johannes du Plessis, Theuns Kotze en Jb Giliomee

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal