Die B-netbalspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het Saterdag, 4 Mei, aan die Gert Sibande uitspele deelgeneem wat by Hoƫrskool Ermelo plaasgevind het.

Die liggies se uitslae is soos volg:

o/14B verloor 2-9 teen Piet Retief en speel uit vir posisie 3 en 4.

Hulle verloor 9-11 teen Secunda en eindig 4de in Gert Sibande. Die o/16B’s wen 9-5 teen Piet Retief en speel uit vir posisie 1 en 2.

Hulle verloor 5-9 teen Secunda en eindig 2de in Gert Sibande. Die tweede span wen 17-8 teen EHS en speel uit vir posisie 1 en 2.

Hulle verloor 6-18 teen Secunda en eindig 2de in Gert Sibande. Beide die o/16B en tweedespan dring deur na die Mpumalanga Kampioenskappe wat op 25 Mei in Witbank sal plaasvind.

Foto bo: o/16B Span

 

Tweedes
Become a Sponsor