)
Christ Church College besoek die Ligbron Akademie

Ligbron en Christ Church College se eerste krieketspanne kort voor hulle die T20 wedstryd gespeel het. Christ Church College van Johannesburg het die afgelope naweek Ligbron Akademie vir Tegnologie besoek…

Liggies ondersteun NG de Bruinpark Pretdraf

Verskeie leerders en onderwysers van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Vrydag, 4 Augustus, die NG de Bruinpark Pretdraf ondersteun. In die hoërskole afdeling het Ligbron se leerders die volgende…

Ligbron Top 10 Atlete skop atletiekseisoen af

Die Top 10 dogters- en seuns atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie tydens die Elardus Erasmus Atletiekbyeenkoms deelgeneem wat by Hoërskool Hans Strijdom in Naboomspruit plaasgevind het. Die Top 10-…

Ligbron Akademie vir Tegnologie 2009 Matrikulante Reünie

Ligbron Akademie vir Tegnologie 2009 Matrikulante Reünie. Die 2009 matrikulante van Ligbron het die afgelope naweek hulle 10 jaar Reünie gevier.  Die oud-leerlinge het Saterdag, 5 Oktober, onder leiding van…

MEC for the Mpumalanga Department of Education visits Ligbron

The MEC for the Mpumalanga Department of Education, Mr Bonakele Majuba and his team visited Ligbron Academy of Technology, Ermelo, to do some research about the Ligbron E-Learning Project. The MEC and his…

Ligbron Graad 10’s geniet kamp

Die Graad 10 leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het vanaf Dinsdag tot Vrydag, 10 tot 13 September, hulle jaarlikse kamp by Elandskloof Trout plaas by Dullstroom bygewoon. Die leerders…

Liggies se nuwe VLR leer mekaar beter ken

Die groep nuutverkose VLR van 2018/2019 tydens hulle VLR-Kamp by Camp Discovery. Die nuutverkose VLR van Ligbron Akademie vir Tegnologie vir 2019/2020 het op Dinsdag, 10 September, met groot opgewondenheid…

Ligbron krieketspanne val vas teen opponente

Die o/14 krieketspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Maandag, 9 September, tuis teen Cambridge College te staan gekom. Cambridge kolf eerste en teken 112 lopies vir die…

Ligbron krieketspanne goed op dreef

Hendrico Jooste en Nardus Prinsloo, die twee openings kolwers van Ligbron se 2de krieketspan wat ‘n vennootskap van 300 lopies aangeteken het. Akademie vir Tegnologie se krieketspanne het die afgelope…

Ligbron o/17 Fast 5 netbalspan neem deel aan GS Toernooi

Agter v.l.n.r.: Melandri Blaauw, Celestine Jackson, Dané du Toit, Nomcebo Lukhele, Mbali Nkosi, Sunelle Booysen, Amoné Fraser en Jané Bosman.  Voor vlnr: Dané le Roux en Ansha Jordaan. Die o/17…

Liggies deur na Nasionale Finaal van Radikale Redenaars

Van die Liggies wat deur dring na die Nasionale Finaal van die Radikale Redenaarskompetisie. Verskeie leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op 17 Augustus, aan die Mpumalanga Finale van…

Twee Liggies gekies vir finale Mpumalanga krieketproewe

Vlnr: Ruben Herbst en Sean Roodt Baie sterkte aan die twee leerders van Ligbron Akademie vir tegnologie, Ruben Herbst en Sean Roodt wat gekies is om aan die finale rondte…

Ligbron English Debate team second in Mpumalanga

Learners of Ligbron Academy of Technology took part in the SAASTA English Debate Competition that was held on Saturday 31 August in Witbank.  This team took the overall second place…

Ligbron 5’s hokkiespan wen Mpumalanga Hokkietoernooi

Ligbron se o/15 seuns 5’s hokkiespan wat die junior afdeling van die Mpumalanga 5’s hokkietoernooi gewen het. Die o/15 seuns 5’s hokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het die afgelope…

Liggies opgeneem in Hoëveld Tennisspanne

Vlnr: Simeon Myburg, Karina Visagie en Danika Drotsky. Baie geluk aan Simeon Myburg (o/19), Karina Visagie (o/19) en Danika Drotsky (o/15) van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, wat opgeneem…

Liggie-atlete skitter by Interhoër landloop

Ligbron se Junior seuns algeheel eerste tydens die Interhoër. Die Landloop-atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het vanjaar ‘n baie suksesvolle seisoen agter die rug. Tydens die Landloop Interhoër…

Ligbron 1ste Tennisspan eindig 3de in Mpumalanga

Ligbron se eerste tennisspan, voor v.l.n.r.: Simeon Myburgh en Deon Meyer.  Agter v.l.n.r.: Mark Niebuhr en Charl du Toit. Ligbron Akademie vir Tegnologie se tennisspanne het op Maandag en Dinsdag,…

Ligbron rugbyspanne maak geskiedenis

Calstar Group Eerstespan 2019 Virseker Beker naaswenners Dit was ‘n ongelooflike geseënde rugbyseisoen vir Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo. Ligbron spog vanjaar met die volgende rugby prestasies vir 2019: Die…

Ligbron skaak-span Mpumalanga naaswenners

Ligbron se o/17 skaak-span wat as Mpumalanga naaswenners uit die stryd getree het. Die o/17- skaakspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Maandag, 5 Augustus, deelgeneem aan die…

Ligbron krieketspanne hou die blink kant bo

1ste seuns krieketspan voor hulle oorwinning teen Hoërskool Standerton. Die krieketspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het verskeie wedstryde die afgelope week gespeel en pragtige prestasies opgelewer. Die 1ste seunsspan…

Drie Ligbron rugbyspanne deur na die Virseker Beker Finaal

Drie-Ligbron-rugbyspanne-Sias-Jacobs Dit is vir Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, ‘n groot eer en seëning om drie van hul rugbyspanne in die Virseker Beker finale te hê. Die o/14A, Computer Connection,…

Ligbron landloop-atlete goed op dreef

Kenmaine Venter in aksie. Die tweede amptelike landloop-liga het op Woensdag, 7 Augustus, te Hoërskool Genl. Hertzog in Witbank plaasgevind. Die volgende Ligbron atlete het onder die eerste 10 plekke…

Drie Ligbron Rugbyspanne deur na Virseker Beker Semifinale

Die o/14A-, Computer Connection o/16A- en die Calstar Group Eerste rugbyspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het die afgelope naweek, Saterdag, 3 Augustus, aan die Virseker Beker Kwartfinale deelgeneem. Die…

Ligbron neem deel aan die ATKV Tienertoneel

Ligbron se groep leerders wat vanjaar aan die ATKV Tienertoneel deelgeneem het. ‘n Groep leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het gedurende verlede week aan die ATKV Tienertoneel kompetisie deelgeneem…

Liggies se Simone neem deel aan die Nas ATKV Redenaarskompetisie

Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is baie trots op hul hoofdogter, Simone Stapelberg, wat die afgelope naweek aan die Nasionale ATKV Redenaarskompetisie deelgeneem het wat in Kaapstad plaasgevind het. Simone…

Twee Liggies gekies vir Gert Sibande Landloopspan

Die twee Liggies, Kemain Venter en Masibulele Mndebele wat gekies is vir die Gert Sibande Landloopspan. Vyf van Ligbron Akademie vir Tegnologie se landloop-atlete het op Saterdag, 3 Augustus, aan…

Ligbron atlete neem deel aan eerste landloop-liga

Masibulele Mndebele wat eerste in die senior meisies-afdeling geëindig het. Die eerste amptelike landloop-liga het op Woensdag, 31 Julie, te Delmas plaasgevind. Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se atlete het…

Vyf Liggies gekies vir Mpumalanga skietspan

Die Liggie skuts wat gekies is vir die onderskeie Mpumalanga skietspanne staan (v.l.n.r.): Liza Giliomee (spanbestuurder), Sophia Giliomee en Sumé Snyman.  Voor sit (v.l.n.r.): Erenst Botha, Morné van Aswegen en…

Ligbron 1ste en 2de dogters-krieketspanne sê mekaar die stryd aan

Die eerste- en tweede dogters krieketspanne van Ligbron kort voordat hulle mekaar die stryd aangesê het as deel van hulle liga verpligtinge. Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se eerste dogters-krieketspan…

Ligbron Krieketspanne skop seisoen af

Die eerste krieketspan kort na hulle oorwinning teen Hoërskool Standerton. Die tyd vir Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se krieketwedstryde het aangebreek en die Liggies het die seisoen goed afgeskop.…

Ligbron skaakspan dring deur na Mpumalanga rondte

Drie van Ligbron Akademie vir Tegnologie se skaakspanne het op Maandag, 22 Julie, aan die Gert Sibande skaakliga deelgeneem wat by EHS aangebied was. Die o/15’s en die B-liga eindig…

Liggie Siviele leerders Mpumalanga Kampioene

Drie van Ligbron Akademie vir Tegnologie se Siviele Tegnologie leerders het onlangs aan die Mpumalanga SAICE brugbou kompetisie deelgeneem. Hul brug is van stokkies gemaak en weeg maar ‘n skrale…

Ligbron tweede hokkiespan Mpumalanga naaswenners

Baie geluk aan die tweede hokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, wat op Saterdag, 27 Julie, as Mpumalanga Naaswenners uit die stryd getree het, nadat hulle in ‘n spannende…

3 Ligbron rugbyspanne na Virseker Beker Kwartfinale

Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se o/14A-, o/15A-, o/16A en eerste rugbyspanne het op Saterdag, 27 Julie aan die eerste Virseker Beker uitspeel wedstryde deelgeneem. Die o/14A’s het saam met…

Ligbron Krieketspanne goed op dreef

Die eerste krieketspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 27 Julie, in Volksrust teen Hoërskool Volksrust te staan gekom. Die Liggies wen die wedstryd met 6 paaltjies. Die…

Ligbron seuns-hokkiespan eindig 4de tydens Noordvaal uitspele

Die 0/14 seuns-hokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het vanaf Donderdag tot Saterdag, 25 tot 27 Julie, in Klerksdorp aan die Noordvaal B-divisie uitspele deelgeneem. Hulle het na afloop…

Vyf Liggie-skuts dring deur na Mpu-finaal

Die skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie het onlangs aan die Streeks-uitdunne deelgeneem wat by Hoërskool Ermelo aangebied was. Die Liggie-skuts het die volgende plekke behaal. In die o/14-afdeling het…

Sewe Liggie atlete dring deur na Gert Sibande uitdunne

Sewe landloopatlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie dring deur na die Gert Sibande Landloop uitdunne wat op Saterdag, 3 Augustus, in Secunda sal plaasvind. Die atlete wat deurdring is Tony…

Mnr en Mej Liggie 2019 skitter helder

Vanjaar het 22 finaliste (11 dogters en 11 seuns) aan die Mnr en Mej Liggie Kompetisie van Ligbron Akademie van Tegnologie, deelgeneem wat op Donderdagaand, 25 Julie in die Ligbron…

Drie Ligbron A-Rugbyspanne gekroon as Mpumalanga Kampioene

7 MPU kampioene vir die Ligbron rugbyspanne Ná afloop van die Mpumalanga finale wat op Saterdag, 20 Julie, op Ligbron se velde plaasgevind het, het Ligbron Akademie vir Tegnologie nou…

Ligbron 1ste Hokkiespan speel in spannende Mpu kwartfinaal

Die eerste hokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 20 Julie, in die kwartfinaal van die Mpumalanga uitspele, teen Hoërskool ERmelo in ‘n naelbyt wedstryd te staan gekom.…

Ligbron Top 10-leerders geniet bederf-uitstappie

Ligbron Akademie vir Tegnologie se Top 10 leerders van elke graad is op Vrydag, 19 Julie, beloon vir hulle harde werk gedurende die afgelope kwartaal. Die leerders het die dag…

Ligbron Top-leerder per graad

Ligbron Akademie vir Tegnologie se top-leerder van elke graad is top-leerder van elke graad is Isabel Ferns (graad 8), Almaas Saley (Graad 9), Nadine Brelage (Graad 10), Ammaarah Arbee (Graad…

Ligbron Top 10 Akademiese Presteerders

Die Top 10 Akademiese leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is op Maandag, 15 Julie, aangewys. Hierdie leerders was die top presteerders in hulle onderskeie graadgroepe wat bepaal is…

Ligbron hokkiespanne presteer by Mpumalanga-liga

Die dogters hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het die afgelope naweek aan die grootskole uitspele deelgeneem wat in verskillende dorpe plaasgevind het. Die Liggies het strawwe kompetisie gehad maar…

Ligbron 1ste netbalspan na SA Top School Championships

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, wens graag die eerste netbalspan baie sterkte toe met die SA Top School Championships wat vanaf Donderdag tot Sondag, 18 tot 21 Julie by…

Ligbron o/14 seuns-hokkiespan deur na Noordvaal B-divisie

Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is baie trots op die o/14 seuns-hokkiespan wat deurdring na die Noordvaal B-divisie uitspele wat vanaf 25 tot 27 Julie in Klerksdorp by Curro Klerksdorp…

Ligbron skuts neem deel aan Prysskiet 6

Die skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het gedurende verlede week, vanaf Maandag tot Saterdag, 8 tot 13 Julie aan die prysskiet 6 kompetisie deelgeneem wat in Ermelo…

Liggies opgeneem in onderskeie AVS Nasionale-spanne

Baie geluk aan die agt leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, wat na afloop van die 2019 Bokkieweek gekies is vir die onderskeie Nasionale AVS-spanne. Die volgende seuns is…

Ligbron Akademie vs BVHS

Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is op Maandag, 8 Julie, die gasheer vir Bethlehem Voortrekker Hoërskool se sportspanne. Die vriendskaplike wedstryde dien vir beide skole as voorbereiding vir die Virsekerbeker-…