Die Top 10 Akademiese leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is op Maandag, 15 Julie, aangewys. Hierdie leerders was die top presteerders in hulle onderskeie graadgroepe wat bepaal is ná afloop van die tweede kwartaal. Ligbron is voorwaar trots op elkeen van hierdie leerders met hulle uitstekende akademiese prestasies.
Die graad 8 top 10 staan van 1 tot 10:
Foto bo: Vlnr: Isabel Ferns, John Lloyd, Jana du Plessis, Asiphesona Soyeye, Lucky Ngubeni, Janneke de Villiers, Zeara Maseko, Natalie Kobe, Fatimah Mogalia en Owami Bhengu.