)

Ligbron 1ste en 2de dogters-krieketspanne sê mekaar die stryd aan

Die eerste- en tweede dogters krieketspanne van Ligbron kort voordat hulle mekaar die stryd aangesê het as deel van hulle liga verpligtinge.

Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se eerste dogters-krieketspan het op Woensdag, 31 Julie, teen Ligbron se tweede dogters-krieketspan te staan gekom as deel van hulle liga verpligtinge. Beide die spanne speel in dieselfde liga. Die eerstespan wen die loot en stuur die tweedespan in om eerste te kolf. Na die 13de boulbeurt het die eerstespan die tweedes almal uitgeboul vir 54 lopies.  Vayda Coetzer neem 4 paaltjies vir 15 lopies teen haar. Die eerstes neem daarna die kolf op en gaan die tweedespan se telling in die 6de boulbeurt verby. Jacolien du Preez het 29 lopies vanaf 14 balle gemoker.

Die eerstespan wen die wedstryd met 9 paaltjies.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal