)

Ligbron skaakspan dring deur na Mpumalanga rondte

Drie van Ligbron Akademie vir Tegnologie se skaakspanne het op Maandag, 22 Julie, aan die Gert Sibande skaakliga deelgeneem wat by EHS aangebied was. Die o/15’s en die B-liga eindig albei algeheel 4de en die o/17’s eindig algeheel 2de. Die o/17-span dring sodoende deur na die Mpumalanga rondte wat op 5 Augustus in Witrivier sal plaasvind.

Baie geluk ook aan Musa Phakati en Brandon Janse van Rensburg wat albei as bordwenners aangewys was.

Foto: Musa Phakati in aksie

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal