)

Ligbron 1ste Hokkiespan speel in spannende Mpu kwartfinaal

Die eerste hokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 20 Julie, in die kwartfinaal van die Mpumalanga uitspele, teen Hoërskool ERmelo in ‘n naelbyt wedstryd te staan gekom.

Die wedstryd het by The Hockey Farm in Witbank plaasgevind.

Die eindtelling was gelykop met 1 elk, waarna die spanne na 8 sekondes moes oorgaan om die wenner te bepaal.

Die Erries tree as wenners uit die stryd na die 8 sekondes. Alhoewel dit ‘n bitter soet oomblik is, sluit die span steeds hulle seisoen op ‘n hoogte noot af.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal