)

Ligbron Top 10-leerders geniet bederf-uitstappie

Ligbron Akademie vir Tegnologie se Top 10 leerders van elke graad is op Vrydag, 19 Julie, beloon vir hulle harde werk gedurende die afgelope kwartaal. Die leerders het die dag by Gold Reef City in Johannesburg spandeer.

Hulle het ook elkeen ‘n heerlike middag-ete saam geniet. Die leerders bedank graag vir Juffrou Lenie van Zyl en mnr. Leon de Jager wat hulle op die uitstappie geneem het.

Foto’s: Van die Top 10 leerders op een van die pret-ritte by Gold Reef City.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal