)

Ligbron krieketspanne hou die blink kant bo

1ste seuns krieketspan voor hulle oorwinning teen Hoƫrskool Standerton.

Die krieketspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het verskeie wedstryde die afgelope week gespeel en pragtige prestasies opgelewer. Die 1ste seunsspan het op Woensdag, 7 Augustus teen HoĆ«rskool Standerton in ā€˜n T20 wedstryd te staan gekom.Ā  Ligbron kolf eerste en teken 170 lopies vir 4 paaltjies aan en beperk Standerton tot slegs 146 lopies. Die kolwers wat beĆÆndruk het is Ruben Herbst met 81 lopies en Pieter Cloete met 25 lopies.Ā  Charl du Toit blink uit as bouler toe hy 2 paaltjies vir 15 lopies in 4 boulbeurte geneem het.Ā  Die eerstespan wen hulle wedstryd met 27 lopies.

Die 1ste dogterspan het Woensdag teen Hoƫrskool Oosterland in Secunda gespeel. Oosterland kolf eerste en teken 94 lopies in 18 boulbeurte aan. Die Liggies word uitgeboul vir 77 lopies en verloor die wedstryd met 17 lopies.

Die 2de dogterspan het Woensdag tuis teen Hoërskool Secunda te staan gekom.  Ligbron kolf eerste en teken 153 lopies na 20 boulbeurte aan.  Secunda kolf maar Ligbron beperk hulle tot 104 lopies.  Karina Visagie (48 lopies) en Boitumelo Mathabatha (35 lopies) staan uit met die kolf, terwyl Sonica Marcus 3 paaltjies neem.  Ligbron wen die wedstryd met 49 lopies.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal