)

Ligbron Krieketspanne goed op dreef

Die eerste krieketspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 27 Julie, in Volksrust teen Hoƫrskool Volksrust te staan gekom. Die Liggies wen die wedstryd met 6 paaltjies.

Die beste kolwers vir die wedstryd was Sean Roodt met 93 lopies en Weldon Strydom met 71 lopies.

Ruben Herbst en Hardu Prinsloo staan uit as boulers van die wedstryd.

Die 2de dogterspan het teen Hoƫrskool Oosterland te staan gekom waar hulle die wedstryd met 7 paaltjies gewen het.

Sonica Marcus staan uit as bouler met 3 paaltjies vir 16 lopies. Sy teken ook die meeste punte aan met die kolf.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal