)

Ligbron 1ste Tennisspan eindig 3de in Mpumalanga

Ligbron se eerste tennisspan, voor v.l.n.r.: Simeon Myburgh en Deon Meyer. 

Agter v.l.n.r.: Mark Niebuhr en Charl du Toit.

Ligbron Akademie vir Tegnologie se tennisspanne het op Maandag en Dinsdag, 12 en 13 Augustus aan die Hoëveld uitspele deelgeneem wat in Secunda plaasgevind het.  Ligbron se spanne het goeie prestasies gelewer.  Die eerste seuns-span het die nommer 1 posisie in die Hoëveldstreek beklee en het sodoende deurgedring na die Mpumalanga uitspele wat op Vrydag, 16 Augustus, plaasgevind het.  Die Liggies het in die semi-finaal van Mpumalanga teen HTS Middelburg verloor en eindig derde in die provinsie.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal