Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is op Maandag, 8 Julie, die gasheer vir Bethlehem Voortrekker Hoërskool se sportspanne.
Die vriendskaplike wedstryde dien vir beide skole as voorbereiding vir die Virsekerbeker- en Noord-Vaalreeks.
Kom ondersteun gerus die Blou Masjien op ons tuisveld.
Support the Liggies on our homeground when we play against Bethlehem Voortrekker High School on Monday 8 July.
These friendly matches are part of the preparation for the Virseker Cup as well as the North – Vaal series.