)

Ligbron Top 10 Atlete skop atletiekseisoen af

Die Top 10 dogters- en seuns atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie tydens die Elardus Erasmus Atletiekbyeenkoms deelgeneem wat by Hoƫrskool Hans Strijdom in Naboomspruit plaasgevind het.

Die Top 10- dogters en seuns atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 5 Oktober aan die Elardus Erasmus Atletiekbyeenkoms deelgeneem wat by Hoërskool Hans Strijdom in Naboomspruit plaasgevind het.  Ligbron se dogterspan het algeheel 39ste uit 56 spanne geëindig, terwyl die seunspan 35ste uit 51 spanne geëindig het.  Ligbron se atlete sal op Saterdag, 19 Oktober aan die JJJ Atletiekbyeenkoms deelneem wat by Hoërskool Rob Ferreira in Witrivier aangebied word.  Baie sterkte aan elke Liggie wat tydens die byeenkoms sal deelneem.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal