)
Fietsryer van Ligron Akademie vir Tegnologie, staan vir niks terug nie

Jooste Coetzee, ‘n leerling by Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het gedurende Februarie-

HTS Ligbron, Ermelo, gholfspeler wen Monthly Mug-kompetisie

Baie geluk aan een van Ligbron Akademie vir Tegnologie se kranige gholfspelers, Hanco Bakker, wat die

HTS Ligbron beklink eerste superreeks

Die winter-sportspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 3 Maart 2018, teen

HTS Ligbron hokkie finaliseer spanne tydens vriendskaplike wedstryde

Die o/14A-, O/16A- en Eerste seunshokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op

Liggie motorfietsryer maak haar merk

Carla Niebuhr, ‘n graad 9 leerling by Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op 20 Januarie

Liggies presteer tydens eerste Prysskiet

Verskeie skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het verlede week aan die eerste

Ligbron Graad 8’s word ware Liggies tydens Badjie-seremonie

Donderdagaand, 22 Februarie 2018, was ‘n opwindende aand vir elke Graad 8 leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, toe hulle amptelik gedurende die Badjie-seremonie, as ware Liggies in…

Ligbron Akademie in Ermelo bied Groentjieskonsert aan

Die groentjies en VLR-lede van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het vanjaar ‘n baie

Liggie-atlete behaal pragtige prestasies tydens vanjaar se Interhoër

Ligbron Akademie vir Tegnologie se atlete het Vrydag, 16 Februarie, deelgeneem aan die 2018

Liggies geniet Movie Premiere Valentynsbal

Die leerlinge van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het Woensdag, 14 Februarie 2018, hul

Ligbron 1ste krieketspan eindig 3de in Mpumalanga

Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Donderdag, 15 Februarie 2018, deelgeneem aan die

Ligbron Akademie se krieketspan maak skoonskip

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se eerste krieketspan het Woensdag, 7 Februarie 2018, teen

Ligbron atlete berei goed voor vir Interhoër

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se atlete het Vrydag, 9 Februarie 2018, aan ‘n vriendskaplike

Ligbron-fietsryers maak hul merk

Twee kranige graad 8 fietsryers van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het vanjaar aan verskeie

Ligbron-atlete ontvang trofeë

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se atlete het op Vrydag, 26 Januarie 2018, tydens ‘n

Ligbron in Ermelo se atlete beïndruk

Die atletiekspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Vrydag, 2 Februarie 2018, aan ‘n

Ligbron in Ermelo se atlete vaar goed tydens eerste byeenkoms

Ligbron Akademie vir Tegnologie en HTS Middelburg se atlete het op Vrydag, 26 Januarie 2018, op HTS

Ligbron Akademie vereer hul Top 10 Akademiese Presteerders 2017

Die Top 10 Akademiese leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie is onlangs aangewys.  Hierdie

Ligbron in Ermelo ontvang verskeie toekennings

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo ontvang verskeie toekennings tydens die Gert Sibande

Ligbron se nuwe Graad 8’s begin skooljaar met hope entoesiasme!

Die nuwe Graad 8 leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het al op die eerste dag van skool gesien hoe dinge by Ligbron werk.  Hulle is vriendelik verwelkom en het…

Nuwe personeel sluit by die Ligbron-span, Ermelo, aan

Ligbron Akademie vir Tegnologie verwelkom graag die volgende nege personeellede wat by die

Check mate for Shraddha from Ligbron Academy, Ermelo

Shraddha Agre, a learner from Ligbron Academy of Technology, took part in the South African Junior

Ligbron beste matriekuitslae in streek

Met ‘n matriekslaagsyfer van 99,21% is Ligbron Akademie vir Tegnologie die beste skool in die

Ligbron-learning system ontvang toekenning in Mumbai

Die “Ligbron e-learning system” het op Donderdag, 23 November 2017, ‘n toekenning ontvang vanaf die

Matrieks groet!

Ligbron Akademie vir Tegnologie se matrikulante het op Maandag, 27 November 2017, hul hoërskool-loopbaan op ‘n gepaste wyse afgesluit nadat hulle, hul laaste vraestel geskryf het. Ligbron bedank elkeen van…

Ligbron Chess player chosen to represent Mpumalanga

Ligbron Academy of Technology in Ermelo, would like to congratulate, Shraddha Agre who was chosen

Ligbron maak skoonskip by Nasionale Radikale Redenaarskompetisie

Liggies in Ermelo is baie trots op hul leerders wat uitstekend gevaar het tydens die Nasionale Radikale

Leon gekies vir SA Bokkie 7’s rugbyspan

Leon du Preez, ‘n graad 10 leerling by Ligbron Akademie vir Tegnologie het vanjaar Buite Senter vir

Liggies van Ermelo word vereer tydens prysuitdelingsfunksie

Die leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie is op Donderdagaand, 19 Oktober 2017, tydens die

Ligbron Akademie vir Tegnologie – Dade nie Woorde

Ligbron Akademie vir Tegnologie is een van die top akademiese skole in Ermelo, Mpumalanga. Soos ons

Bianca Francis  van Ligbron gekies vir Gazelle Fast Five Bokkiespan

Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is baie trots op Bianca Francis wat gedurende verlede week

Ligbron Akademie, Ermelo, kondig hul nuwe VLR aan

Ligbron Akademie vir Tegnologie se nuwe VLR vir 2018 is gedurende die prysuitdeling aangekondig.