Ligbron Akademie vir Tegnologie se nuwe VLR vir 2018 is gedurende die prysuitdeling aangekondig. Ligbron is trots op elkeen van hierdie leerders en sien uit na om 2018 saam met hulle in te gaan as die nuwe leiers van die skool.
Op die foto:
Voor staan (v.l.n.r.): Luanco Jansen van Niewenhuizen (Geestelike Leier), Edward Jacobs, Marius Ferreira, Luigi Cirigliano, Annika Jacobsz (onderhoof meisie), Mandisa Motha (hoofmeisie), Francois Grevensteyn (hoofseun), Steph du Toit (onderhoof seun), Anant Bhika, Ryan Alves en Hannes Stevens.
2de ry (v.l.n.r.): Liska Paul (sekretaresse), Nicola Meyer, Collin Scheepers, Nathan Vienings (kultuur hoofseun), Thando Nkosi (dissipline hoofseun), Philani Zwane, Brian Izquierdo Ortega, Arman Potgieter (penningmeester), Clarissa van Zyl (geestelike leier) en Nabiha Seedat.
3de ry (v.l.n.r.): Sammy Magudulela (sport hoofmeisie), Chanté Boonstra, Talita Malan, Angelique Swanepoel, Amanda Turner, Chené Viviers (kultuur hoofmeisie), Maxi Mkhosana, Suné Mostert (dissipline hoofmeisie), Atiyyah Omarjee, Nicola Bruwer en Amoré Wolmarans.
Agter (v.l.n.r.): Hanco Bakker, Njabulo Mahlobo (sporthoofseun) en GJ Pretorius.