Van links na regs
Liam Jacobs 5de in gr.10 vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Tatum du Plessis 1ste in gr.9 Afrikaans Huistaal. Silje Fredericks 3de in gr.10 Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Reagan Woodbridge 4de in gr.9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal.
Baie geluk aan al die leerders!