)
Hoërskool Noord-Kaap leerders het aan die Nasionale ATKV-Spelathon deelgeneem.

Van links na regs Liam Jacobs 5de in gr.10 vir  Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Tatum du Plessis 1ste in gr.9 Afrikaans Huistaal. Silje Fredericks 3de in gr.10  Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Reagan Woodbridge 4de…