)

Ligbron Akademie vereer hul Top 10 Akademiese Presteerders 2017

Die Top 10 Akademiese leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie is onlangs aangewys.  Hierdie leerders was die top presteerders in hulle onderskeie graadgroepe wat bepaal is ná afloop van die 2017 eindeksamen.  Ligbron is voorwaar trots op elkeen van hierdie leerders met hulle uitstekende akademiese prestasies.

Die graad 8 nou graad 9 Top 10. Die leerders staan van 1 tot 10 op die foto heel bo:

Nadine Brelage, Busisiwe Vemba, Zahra Dindar, Prajna Bhika, Sinethemba Machi, Gerhard Botma, Kgomotso Maroga, Chané Vermaak, Zakariyya Dindar en Jazn’e Chetty.

Graad 9 nou graad 10 op die foto onder:

Ammaarah Arbee, Cristian Izquierdo Ortega, Hannah Peer, Fatiema Dendar, Shraddha Agre, Dané du Toit, Itumeleng Nkambule, Jada Odendaal, Lelani Davel en Pearl Naidoo.

graad 9

Graad 10 nou graad 11 op die foto onder:

Simone Stapelberg, Renate Krause, Xandi Gouws, Rizqah Tayob, Bianka Lindeque, Lian Fourie, Johannes Roets, Hlohonolofatso Sibeko en Divan Stapelberg.

graad 10

Graad 11 nou graad 12 op die foto onder:

Nabiha Seedat, Mandisa Motha, Atiyyah Omarjee, Christian Klingenberg, Edward Jacobs, Sthembile Maseko, Nicola Meyer, Brian Izquierdo Ortega en Sabeehah Mogalia. Fama Diallo was afwesig.

graad 11

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal