)

Nuwe personeel sluit by die Ligbron-span, Ermelo, aan

Ligbron Akademie vir Tegnologie verwelkom graag die volgende nege personeellede wat by die Ligbron-span aansluit.  Dit is vir die Liggies ‘n groot eer en voorreg om sulke dinamiese onderwysers by die skool te ontvang.

Ons sien uit na ‘n wonderlike jaar saam met elkeen en ons wense is dat julle van krag tot krag saam met ons sal groei om elke leerders te help om hulle doelwitte te bereik.

Die nuwe personeel wat by die Liggie personeelkorps aangesluit het is op die foto bo:

voor (v.l.n.r.): Caroline de Wet (Engels), Mariza van Heerden (Wiskunde) en Eden Whalen (Lewensoriëntering).  Agter staan (v.l.n.r.): Marelize Delport (Fisiese Wetenskap), Gustav Pohl (Engels), Adriaan van Jaarsveld (Lewenswetenskap), Jacques Snyman (Tegnies) en Anike van der Merwe (Lewensoriëntering).  Jacoline de Beer wat by die Boekwinkel aangesluit het was afwesig tydens die neem van die foto.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal