Nuwe Onderwysers – Merensky Landbou Akademie
Nuwe Onderwysers – Merensky Landbou Akademie trap die nuwe jaar af met ’n klomp vars gesigte wat die Plasie-familie kom versterk. Hierdie nuwe onderwysers bring nie net kennis nie, maar…
Nuwe Onderwysers – Affies heet Onnies welkom
Nuwe Onderwysers – Die Afrikaanse Hoër Seunsskool is verheug om vanjaar ’n groep nuwe onderwysers en assistente by hul span te verwelkom. Elke Onnie word ’n inspirerende en suksesvolle Affie-loopbaan…
Nuwe onderwysers – Hoërskool Witteberg
Nuwe onderwysers. Die Witteberg Hoërskool-gemeenskap is trots om drie nuwe onderwysers as deel van hul dinamiese span te verwelkom by hierdie trotse skool. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/ Foto verskaf
Nuwe Onderwysers – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Nuwe Onderwysers. Bethlehem Voortrekker Hoërskool verwelkom drie nuwe onderwysers vanaf die 2025 skooljaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf
Hoërskool Fichardtpark – Verwelkom nuwe personeellede
Hoërskool Fichardtpark. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein verwelkom ses nuwe personeellede. Die onderwysers het hulle hierdie jaar by die Fichie-familie aangesluit. Fichies is opgewonde oor die kwaliteit onderwysers, Bronwyn Hanekom, Thea du…
Hoërskool Upington stel hul nuwe onderwysers bekend
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.95″ show_title_and_caption=”on” show_pagination=”off” gallery_ids=”13226,13227,13228,13229″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Lizené Symington Lizené is `n plaasdogter uit die Frazerburg distrik. Seker ook dus…
Hoërskool Lanhenhoven verwelkom nuwe onderwysers
Twee nuwe personeellede het vanjaar by Hoërskool Langenhoven aangesluit. Hulle is van links, me. Malandi Oosthuizen (graad 8 en 9 Wiskunde) en me. Renette Symington (graad 8 en 9 Huistaal).…
Nuwe personeel sluit by die Ligbron-span, Ermelo, aan
Ligbron Akademie vir Tegnologie verwelkom graag die volgende nege personeellede wat by die













