)

Ligbron Graad 8’s word ware Liggies tydens Badjie-seremonie

Donderdagaand, 22 Februarie 2018, was ‘n opwindende aand vir elke Graad 8 leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, toe hulle amptelik gedurende die Badjie-seremonie, as ware Liggies in die skool verwelkom is.

Elke Graad 8 se “liggie” is deur ‘n VLR-lid aangesteek, as simbool dat hulle nou deel is van die Liggie-gemeenskap.  Aan die einde van hul Graad 12 jaar word hulle “liggies” weer gedoof wanneer hulle met die lig van die lewe die grootmenswêreld ingestuur word.

Hierdie is ‘n besondere spesiale geleentheid vir die Graad 8 leerders, sowel as hulle ouers.  Ligbron is trots op elke Graad 8 wat vanjaar by die skool aangesluit het en ons weet dat hulle ons skool se naam altyd hoog sal hou, waar ook al hulle sou gaan.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal