Ligbron Akademie vir Tegnologie se matrikulante het op Maandag, 27 November 2017, hul hoërskool-loopbaan op ‘n gepaste wyse afgesluit nadat hulle, hul laaste vraestel geskryf het.
Ligbron bedank elkeen van hierdie leerders vir hulle goeie gesindheid en getroue toewyding tot die skool en wens elkeen sterkte toe met die blink toekoms wat op hul elkeen wag.