Vlnr: Ruben Herbst en Sean Roodt
Baie sterkte aan die twee leerders van Ligbron Akademie vir tegnologie, Ruben Herbst en Sean Roodt wat gekies is om aan die finale rondte van die o/17 Mpumalanga Krieketproewe deel te neem.
Die proewe sal tydens die naweek van 6 tot 8 September by Hoërskool Rob Ferreira plaasvind.