)

Christ Church College besoek die Ligbron Akademie

Ligbron en Christ Church College se eerste krieketspanne kort voor hulle die T20 wedstryd gespeel het.

Christ Church College van Johannesburg het die afgelope naweek Ligbron Akademie vir Tegnologie besoek en ook ‘n T20 en 50 boulbeurt wedstryd teen die Liggies gespeel. Die groep het Vrydagaand heerlik saam die Liggies gebraai en was Saterdag getrakteer toe hulle saam met die Liggies Indawo Game Lodge besoek het. Die groep van Christ Church College het die besoek aan die Liggies baie geniet en ook Ligbron bedank vir hulle gasvryheid gedurende die naweek.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal