)

Liggies opgeneem in onderskeie AVS Nasionale-spanne

Baie geluk aan die agt leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, wat na afloop van die 2019 Bokkieweek gekies is vir die onderskeie Nasionale AVS-spanne.

Die volgende seuns is opgeneem in die onderskeie o/14 rugbyspanne:

Ayliff Todd is opgeneem in die o/14 Bernard Visser Uitnodigingspan.

Kyle Alves, Thierry Enslin en Dewald Muller is gekies vir die o/14 Duikerspan.

Zené Jonker is gekies vir die o/19 Gazelle Hokkiespan en Donné de Jager is as reserwe van die o/19 Gazelle Hokkiespan.

Cara Bruwer is gekies vir die o/19 SA Bokkie Hokkiespan en Bianca Francis is in die o/19 Gazelle Netbalspan opgeneem.

Baie geluk aan elkeen van hierdie leerdersL

Foto: Voor v.l.n.r.: Cara Bruwer, Kyle Alves en Donné de Jager.

Agter v.l.n.r.: Ayliff Todd, Zené Jonker, Bianca Francis, Thierry Enslin en Dewald Muller.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal