)

Liggies se nuwe VLR leer mekaar beter ken

Die groep nuutverkose VLR van 2018/2019 tydens hulle VLR-Kamp by Camp Discovery.

Die nuutverkose VLR van Ligbron Akademie vir Tegnologie vir 2019/2020 het op Dinsdag, 10 September, met groot opgewondenheid na Elandskloof Trout plaas in Dullstroom vertrek vir hulle VLR-kamp.  Die nuwe VLR het tydens die kamp meer oor hulle self, sowel as hulle mede lede geleer. Die groep het ‘n vol skedule gehad met verskeie aktiwiteite wat hulle uithou- en leierskapvermoë op vele terreine beproef het. Hierdie kamp het hulle ook die geleentheid gegee om nuwe leierskapsvaardighede aan te leer en dit toe te pas.  Die leerders het die kamp terdeë geniet en kon nie uitgepraat raak oor die pret wat hulle as groep ervaar het nie.  Ligbron wil graag almal betrokke by die kamp bedank vir al hulle insette.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal