Jonardo van Dyk, een van Ligbron Akademie vir Tegnologie se leerders, het op Saterdag, 9 Maart in Middelburg tydens die Mpumalanga Karate uitdunne, ‘n silwer medalje in die o/17 Bruin- en Swart beld-afdeling verower. Jonardo dring deur na die SA Kampioenskappe wat op 24 en 25 Mei in die Standerdbank Arena in Johannesburg sal plaasvind.
Baie geluk, Jonardo, en baie sterkte met die SA’s!