)

Skitterende rugby seisoen vir Ligbron spanne

4 MPU kampioene, 1 MPU naaswenner en 3 A-spanne in MPU finaal vir Ligbron rugby.

NĂ¡ afloop van die Mpumalanga semi-finale en finale wat op Saterdag, 8 Junie op Ligbron se velde plaasgevind het, het Ligbron Akademie vir Tegnologie ‘n ongelooflike rugby-naweek agter die blad, met 4 Mpumalanga Kampioene, een Mpumalanga Naaswenner en 3 A-spanne wat deur dring na die Mpumalanga finaal.

Rugby het behoorlik geseëvier en dit was duidelik dat elke span hulle alles gegee het en tot die bitter einde baklei het om hulle posisie te beklee.

Die uitslae van die dag is soos volg:

• o/14A wen 38-0 teen HTS Witbank en dring deur na die finaal teen HoĂ«rskool Secunda;
• o/14B wen 19-14 teen HoĂ«rskool Secunda en is gekroon as Mpumalanga kampioene;
• die Nashua Highveld o/15A’s speel gelykop 26-26 teen EHS, EHS teken eerste punte aan en gaan deur as nommer 1 en Ligbron as nr 3;
• o/15B wen 21-17 teen Piet Retief en word gekroon as Mpumalanga kampioene;
• die Computer Connection o/16A’s wen 24-7 teen Piet Retief en dring deur na die finaal teen Rob Ferreira;
• o/16B wen 55-5 teen Piet Retief en word gekroon as Mpumalanga kampioene;
• die derdespan verloor 10-12 teen Piet Retief en eindig as Mpumalanga naaswenners;
• die tweedespan wen 13-7 teen Piet Retief en word gekroon as Mpumalanga kampioene en
• die Calstar Group Eerstespan wen 35-20 teen EHS en dring deur na die finaal teen HoĂ«rskool Secunda.

Die A-spanne se finale sal op Saterdag, 13 Julie, op Ligbron se tuisveld plaasvind.

Foto bo: o/14B gekroon as Mpumalanga Kampioene

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĂ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĂªreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van HoĂ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal