Baie geluk aan Simone Stapelberg van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, wat na afloop van die finaal van die ATKV Redenaarskompetisie deurdring na die Nasionale rondte.
Die finaal het op 31 Mei by HTS Middelburg plaasgevind.
Baie geluk en baie sterkte met die volgende rondte.