)

Hoërskool Robertson leerders presteer in netbal

Marine Perold van Hoërskool Robertson, is opgeneem in die Kaapse Wynland o/15-Netbalspan wat vanaf 4 – 6 Julie wat aan die Interdistrikstoernooi in Wellington gaan deelneem.

Hierdie toernooi is ‘n ontwikkelings-inisiatief van Wes-Kaap Skole Netbal waar die ses distrikte van die provinsie teen mekaar kompeteer.

Robbies is baie trots op Marine Perold wat hierdie span behaal het.

Geniet die toernooi.

Foto bo: Marine Perold

Linry Johnson van Hoërskool Robertson, is lid van die Wes-Kaap 0/17 Netbalspan wat gedurende die Junie/ Julie vakansie aan die All Ages toernooi in Boksburg gaan deelneem. Dit is haar derde jaar wat sy lid is van die Wes-Kaap Skole Netbalspanne. Verlede jaar was sy ook lid van die SA 0/16 oefengroep. Robbies is baie trots op hierdie Robbie-Netbalspeelster en wens haar alle sterkte toe.
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal